Inscrivez-vous! webstats forums guestbooks shorturls calendars

WeddingLink Guestbook

Écrire un nouveau message
Nom*: Adresse E-mail:
Page d'accueil: Pays d'origine*:
Message*:
BB-Code:
 
  Les champs avec "*" doivent être remplis!
Page: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10 >
Entrées: 100

27.01.2012 09:43, Annelie de Pretoria:
Great website! Great Photos!

26.01.2012 12:45, Samantha de pretoria:
Dit lyk awesome my man!

03.05.2011 14:50, Priscilla Ohlson de Pretoria E-Mail:
Hi Henk Ek so pas deur jo foto's gegaan dit is uitstekend.... Ek was ook nou saterdag 30/04/2011 by Natalie en Percy se troue kan nie wag om te sien wat jy daar gaan doen nie.... Sal jy met plesier aanbeveel...

Groete
Cilla Ohlson
[img][u]

18.04.2011 13:09, TALITHA LINDEQUE de Richards bay E-Mail:
Hello Henk

Jou fotos is is fantasties mooi. Was Saterdag 16 april by Anlia En Chris se troue en hoop daar is BAIE fotos om op Facebook te gebruik-ons was aan tafel 5.

Mooi bly

Groete

Talitha

02.03.2011 23:10, elna de pretoria E-Mail:
dit is baie mooi fotos ek sal my dogter daar van vertel my jongste dogter wil 'n trou koodineder word en say maak al wat 'n prent by mekaar en boeke daar oor

05.01.2011 16:21, lorraine de necker de Nelspruit E-Mail:
Hi Henk, dit was nou lekker om die trou fotos te sien. Dankie, jou fotos is pragtig. Stuur 'n paar aan van jou seuntjies dat ons kan sien hoe lyk hul nou.
Mooi bly, jou niggie,
Lorraine

04.01.2011 09:59, Biskit de Alberton E-Mail:
Hi Henk, Ek moet sê jou foto's is regtig baie mooi. Ek sien jy doen jou website self? Ek het ook al 'n hele paar websites gedoen... Ek gaan jou verseker bel wanneer ek trou!

19.12.2010 13:45, Marchelle de Potchefstroom E-Mail:
Baie mooi foto's, hoe kan ek van die foto's in die hande kry en die koste daaraan verbode, my seuntjie is die een saam klein Fritz, groete Marchelle

11.12.2010 11:09, Martie de Pretoria E-Mail:
Pragtige foto's van Theo en Sonja se troue!!!!!!

03.12.2010 10:59, grietje de pretoria E-Mail:
Henk,
Pragtige foto's van Neels&Karien se troue!!
Woww!

Page: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10 >
Entrées: 100

motigo.com
Chez motigo vous trouverez des forums, des calendriers, des livres d'or, des shorturls ainsi que des statistiques web et le tout gratuit.
Mentions légales